Daryl Hannah

Daryl Hannah
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daryl Christine Hannah
Geboorte 03 Desember 1960 (1960-12-03)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daryl Hannah (gebore 3 Desember 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Splash (1984), Wall Street (1987), Kill Bill: Vol. 1 (2003), en Kill Bill: Vol. 2 (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search